{"id":19682,"date":"2023-02-23T17:46:14","date_gmt":"2023-02-23T15:46:14","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=19682"},"modified":"2023-02-23T17:46:14","modified_gmt":"2023-02-23T15:46:14","slug":"weerdiens-monitor-tropiese-storm-freddy-voor-hy-in-mosambiek-aanland","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/weerdiens-monitor-tropiese-storm-freddy-voor-hy-in-mosambiek-aanland\/","title":{"rendered":"Weerdiens monitor tropiese storm Freddy voor hy in Mosambiek aanland"},"content":{"rendered":"

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) s\u00ea tropiese storm Freddy behoort die noord-oostelike dele van die land vanaf vroeg Saterdag tot Maandag te affekteer.
\nDie grootste impak word in Vhembe en Mopani in Limpopo verwag met swaar re\u00ebn van tussen 200 mm en 400 mm sowel as sterk winde.
\nEhlanzeni-distrik sal na verwagting tot \u2018n mindere mate geraak word, maar gegewe die beduidende oorstromings wat die afgelope weke reeds in die area ervaar is, kan die impak katastrofies wees.
\nWeervoorspeller, Molebohene Manthata, van die SAWD gee hul huidige vooruitsig.
\nLuister weer hier.
\n