{"id":19620,"date":"2023-02-22T13:38:05","date_gmt":"2023-02-22T11:38:05","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=19620"},"modified":"2023-02-22T13:38:05","modified_gmt":"2023-02-22T11:38:05","slug":"tropiese-sikloon-freddy-na-verwagting-op-pad-na-limpopo-en-mpumalanga","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/tropiese-sikloon-freddy-na-verwagting-op-pad-na-limpopo-en-mpumalanga\/","title":{"rendered":"Tropiese sikloon Freddy na verwagting op pad na Limpopo en Mpumalanga"},"content":{"rendered":"
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) s\u00ea tropiese sikloon Freddy sal volgens die jongste inligting die noord-oostelike dele van die land vanaf vroeg Saterdag tot Maandag affekteer. Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans. <\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":19621,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,6,8],"tags":[3813,3815,3814,3811,1414,3812,1426],"yoast_head":"\n
\nDit kan moontlik groot skade aanrig in die Laeveld en platorand van Limpopo en Mpumalanga weens die grond wat reeds versadig is en ho\u00eb watervlakke.
\nFreddy is afgegradeer sedert hy gisteraand die oostelike kuslyn van Madagaskar getref het, maar die W\u00eareld Meteorologiese Organisasie (WMO) verwag hy sal vanaand begin toeneem in sterkte wanneer hy in die Mosambiekkanaal inbeweeg.
\nVolgens sy huidige trajek sal hy teen Donderdagaand weer naby aan tropiese sikloon-status wees en Vrydag Vilankulos bereik.
\nDie verwagting is dat Freddy die noord-oostelike dele van Suid-Afrika vanaf vroeg Saterdag tot Maandag sal affekteer.
\nDie grootste impak word verwag in Limpopo se Vhembe- en Mopani-distrikte (wat die noorde van die Krugerwildtuin insluit).
\nSwaar re\u00ebn van 200 mm tot 400 mm is hier moontlik, sowel as sterk winde van \u2018n gemiddelde 45 km\/h vanaf Vrydagaand.
\nSien ook:<\/strong> Krokodilbrug weer oopgestel vir besoekers aan die wildtuin<\/a>
\nEhlanzeni-distrik sal tot \u2018n mindere mate geraak word, maar gegewe die beduidende oorstromings wat die afgelope weke reeds in die area ervaar is, kan die impak katastrofies wees.
\nDie SAWD monitor Freddy se verloop baie noukeurig. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"