{"id":19469,"date":"2023-02-17T17:15:10","date_gmt":"2023-02-17T15:15:10","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=19469"},"modified":"2023-02-17T17:20:59","modified_gmt":"2023-02-17T15:20:59","slug":"grondgrype-in-die-kollig-na-oorstromings","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/grondgrype-in-die-kollig-na-oorstromings\/","title":{"rendered":"Grondgrype in die kollig na oorstromings"},"content":{"rendered":"

Groot skade is aangerig aan infrastruktuur in die hele Elhanzeni deur die oorstromings. Nkomazi-munisipaliteit is die swaarste getref.
Huise het oorstroom, wat die bou van huise onder die vloedlyn opnuut in die kollig geplaas het.
Ehlanzeni-rampbestuur het gister die media toegespreek oor die situasie.
Mandla Msibi, die LUR vir samewerkende regering in Mpumalanga, s\u00ea daar moet
sterk opgetree word teen mense wat onwettig erwe verkoop in Mbombela.
Burgemeester, Sibongile Makhushe, s\u00ea hulle beplan om mense van grond af te sit en areas te formaliseer.
Luister weer hier.<\/p>\n