{"id":19463,"date":"2023-02-17T12:29:01","date_gmt":"2023-02-17T10:29:01","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=19463"},"modified":"2023-02-17T12:29:01","modified_gmt":"2023-02-17T10:29:01","slug":"grondpaaie-in-suide-van-krugerwildtuin-bly-gesluit","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/grondpaaie-in-suide-van-krugerwildtuin-bly-gesluit\/","title":{"rendered":"Grondpaaie in suide van Krugerwildtuin bly gesluit"},"content":{"rendered":"

Grondpaaie in die suide van die Krugerwildtuin bly gesluit vir besoekers weens grootskaalse oorstromings.
\nDie hoofroete tussen Onder-Sabie en Skukuza bly ook gesluit, na dit op drie plekke ineengestort het.
\nDie H1-1 tussen Pretoriuskop en Malalane is weer oopgestel, sowel as die Letaba laagwaterbrug.
\nSien ook: <\/strong>Krokodilbrug-hek oopgestel vir noodtoegang<\/a>
\nBesoekers is aangeraai om uiters versigtig te wees.
\nWoordvoerder, Ike Phaahla:
\n