{"id":19304,"date":"2023-02-14T10:52:01","date_gmt":"2023-02-14T08:52:01","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=19304"},"modified":"2023-02-14T12:50:18","modified_gmt":"2023-02-14T10:50:18","slug":"mpumalanga-rampbestuur-vra-dat-mense-van-die-paaie-afbly","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/mpumalanga-rampbestuur-vra-dat-mense-van-die-paaie-afbly\/","title":{"rendered":"Mpumalanga rampbestuur vra dat mense van die paaie afbly"},"content":{"rendered":"

Die regering het \u2018n nasionale ramptoestand afgekondig om in te gryp n\u00e1 wydverspreide oorstromings wat groot dele van die land raak.
\nRampbestuur in Mpumalanga vra dat mense sover moontlik van die paaie afbly, gegewe die volgehoue oorstromings.
\nJacques Benade s\u00ea veral Nkomazi word erg geraak. Hulle het reeds versoek dat skole in die area sluit en mense eerder van die huis af werk.
\n