{"id":18998,"date":"2023-02-02T09:15:39","date_gmt":"2023-02-02T07:15:39","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=18998"},"modified":"2023-02-02T09:22:22","modified_gmt":"2023-02-02T07:22:22","slug":"nhs-gaan-groot-met-fiesta-jaar","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/nhs-gaan-groot-met-fiesta-jaar\/","title":{"rendered":"NHS gaan groot met Fi\u00ebsta-jaar"},"content":{"rendered":"

2023 is weer \u2018n Fi\u00ebsta-jaar by Ho\u00ebrskool Nelspruit (NHS).
\nDit is een ongelooflike fondsinsamelingsjaar wat sedert 1986 slegs elke vyf jaar plaasvind om te verseker elke Nellie-leerling ervaar dit een keer in hul skoolloopbaan.
\nVanjaar is die tema, \u201cNHS gaan groen\u201d en die einddoel is om sonpanele by die skool op te rig – waaruit toekomstige generasies ook munt sal slaan.
\nAs deel van Fi\u00ebsta kom sing en dans Ricus Nel en Snotkop op 16 Februarie by die skool.
\nKriekie Bekker en Ferdi van Wijk het met Gerhardt en Andri daaroor gesels. Luister weer hier.
\n