{"id":18989,"date":"2023-02-01T13:42:44","date_gmt":"2023-02-01T11:42:44","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=18989"},"modified":"2023-02-01T13:42:44","modified_gmt":"2023-02-01T11:42:44","slug":"laeveld-ervaring-kragplanne-hierdie-maand-onder-die-loep","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/laeveld-ervaring-kragplanne-hierdie-maand-onder-die-loep\/","title":{"rendered":"Laeveld Ervaring: Kragplanne hierdie maand onder die loep"},"content":{"rendered":"

Teken 21 Februarie in jou dagboek aan wanneer die indaba oor die kragkrisis in Mbombela plaasvind.
\nDie doel is om die beleid oor alternatiewe energieplanne van die munisipaliteit te bespreek asook oplossings vir ondernemings en huishoudings te soek.
\nLinda Grimbeek van die KLCBT gesels vandeesweek ook met Robin oor verkeersligte aanneem en “Under the Gazebo” in die middedorp.
\nLuister weer hier na Laeveld Ervaring.
\n