{"id":18755,"date":"2023-01-24T15:07:14","date_gmt":"2023-01-24T13:07:14","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=18755"},"modified":"2023-01-24T15:54:00","modified_gmt":"2023-01-24T13:54:00","slug":"kragkrisis-afriforum-kondig-projek-afrienergie-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/kragkrisis-afriforum-kondig-projek-afrienergie-aan\/","title":{"rendered":"Kragkrisis: AfriForum kondig Projek AfriEnergie aan"},"content":{"rendered":"

AfriForum beplan om sy eie elektrisiteitsopwekkingsmaatskappy te begin.
\nDie kragstasieprojek sal nie \u2018n kitsoplossing wees nie, maar die organisasie glo dit sal uiteindelik help om die elektrisiteitsprobleme aan te spreek.
\nJohan Kruger, hoof van gemeenskapsontwikkeling, gesels met Ludi en Mireille.
\nLuister weer hier.
\n