{"id":18537,"date":"2023-01-17T15:21:02","date_gmt":"2023-01-17T13:21:02","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=18537"},"modified":"2023-01-17T15:21:02","modified_gmt":"2023-01-17T13:21:02","slug":"mpumalanga-teken-n-afname-van-238-in-padsterftes-aan","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/mpumalanga-teken-n-afname-van-238-in-padsterftes-aan\/","title":{"rendered":"Mpumalanga teken \u0149 afname van 23,8% in padsterftes aan"},"content":{"rendered":"
\u2018n Aansienlike afname is aangeteken in die aantal padsterftes tydens die 2022\/23-feestyd.
\nDie statistieke is vandag deur die minister van vervoer, Fikile Mbalula, bekendgemaak.
\nVanaf 1 Desember tot 11 Januarie is 144 mense in padongelukke in Mpumalanga dood, ‘n afname van 23,8%.
\nLandwyd het 1 451 mense gesterf, wat \u2018n vermindering van 13,9% is vanaf die vorige jaar.
\nVolgens Mbalula is die meeste sterftes tydens die weke van 15 tot 21 Desember en 22 tot 28 Desember aangeteken:<\/p>\n\n