{"id":18389,"date":"2023-01-11T17:17:30","date_gmt":"2023-01-11T15:17:30","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=18389"},"modified":"2023-01-11T17:17:30","modified_gmt":"2023-01-11T15:17:30","slug":"hoe-nou-gemaak-met-beseerde-wilde-diertjies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/hoe-nou-gemaak-met-beseerde-wilde-diertjies\/","title":{"rendered":"Hoe nou gemaak met beseerde wilde diertjies?"},"content":{"rendered":"

In die Laeveld kry inwoners gereeld te doen met wilde diere – en soms word hulle beseer.
\nDie verkeerdste ding wat jy kan doen is om hulle self te probeer dokter, vertel Anneke van Schoor, \u2018n vrywilliger van Wild and Free Wildlife.
\nDie organisasie sien om na en rehabiliteer beseerde klein wilde diertjies en vo\u00ebls om hulle weer in die wild vry te kan laat.
\nSy het by Charles in die ateljee kom kuier. Luister weer hier.
\n