{"id":18330,"date":"2023-01-10T14:41:53","date_gmt":"2023-01-10T12:41:53","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=18330"},"modified":"2023-01-10T14:41:53","modified_gmt":"2023-01-10T12:41:53","slug":"vierdag-werksweek-eersdaags-getoets","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/vierdag-werksweek-eersdaags-getoets\/","title":{"rendered":"Vierdag-werksweek eersdaags getoets"},"content":{"rendered":"

‘n Proeflopie om navorsing te doen oor die impak van ‘n vierdag-werksweek in Suid-Afrika skop in Februarie af.
\nDit is reeds in verskeie Europese lande op die proef gestel.
\nDie idee is om aan werknemers 100% van hul salaris te betaal in ruil vir 80% van hul gewone werksure – maar hulle moet 100% produktief wees.
\nSo verduidelik 4 Day Week South Africa direkteur Karen Lowe aan Andri.
\nSy s\u00ea dit is ‘n ooreenkoms tussen die werkgewer en werknemer en mag nie die werkgewer benadeel nie.
\nLuister weer hier.
\n