{"id":18034,"date":"2022-12-23T10:04:21","date_gmt":"2022-12-23T08:04:21","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=18034"},"modified":"2022-12-28T14:22:13","modified_gmt":"2022-12-28T12:22:13","slug":"sekuriteitswagte-op-numbi-pad-geskiet","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/sekuriteitswagte-op-numbi-pad-geskiet\/","title":{"rendered":"Sekuriteitswagte op Numbi-pad geskiet"},"content":{"rendered":"

Twee sekuriteitswagte is gister geskiet en van hul vuurwapens beroof terwyl hulle die Numbi-pad gepatrolleer het.
\nGewapende patrollies op die pad ingestel na verskeie geweldadige aanvalle op besoekers aan die Krugerwildtuin.
\nVolgens die polisie het twee gewapende mans verskyn en op die wagte geskiet.
\nHulle is ernstig beseer en per ambulans hospitaal toe geneem.
\nDie aanvallers het te voet gevlug.
\n