{"id":18025,"date":"2022-12-27T08:52:52","date_gmt":"2022-12-27T06:52:52","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=18025"},"modified":"2022-12-21T07:48:00","modified_gmt":"2022-12-21T05:48:00","slug":"2022-hoogtepunte-4-oplossings-vir-toerismeveiligheid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/2022-hoogtepunte-4-oplossings-vir-toerismeveiligheid\/","title":{"rendered":"2022 Hoogtepunte #4: Oplossings vir toerismeveiligheid"},"content":{"rendered":"

2022 het afgeskop met ‘n 14-jarige wat in haar been geskiet is terwyl sy saam met haar ma en jonger boetie op pad was terug huis toe van vakansie af in die Krugerwildtuin.<\/p>\n

Die gesin van Pretoria het in Pretoriuskop gekamp en het die wildtuin by Numbi-hek verlaat.<\/p>\n

Verskeie voorvalle het gevolg, en hoewel sekerheidsmaatre\u00ebls ingestel is, is J\u00f6rg Schnarr, \u2018n Duitse toeris, op 3 Oktober tydens \u2018n mislukte kaping op die Numbi-pad onderweg na die Krugerwildtuin doodgeskiet.<\/p>\n

Verskeie verdagtes is sedertien aangekeer en aangekla.<\/p>\n

Lees meer:<\/strong> Nog verdagtes vas weens moord op Duitse toeris<\/strong><\/a><\/p>\n

Toerismerolspelers en wetstoepassers het sedertien saamgewerk om ‘n daadwerklike oplossing te vind.<\/p>\n

Linda Grimbeek van die Kruger-Laeveld-sakekamer (KLCBT) vertel vir Robin hoe hulle die probleem van toerismeveiligheid in die Laeveld opgelos het.<\/p>\n

Luister weer hier.
\n