{"id":17939,"date":"2022-12-16T14:10:15","date_gmt":"2022-12-16T12:10:15","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=17939"},"modified":"2022-12-16T14:10:15","modified_gmt":"2022-12-16T12:10:15","slug":"jimmy-stonehouse-aangewys-as-afrigter-van-die-jaar","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/jimmy-stonehouse-aangewys-as-afrigter-van-die-jaar\/","title":{"rendered":"Jimmy Stonehouse aangewys as Afrigter van die Jaar"},"content":{"rendered":"
Die Airlink Pumas-afrigter, Jimmy Stonehouse, is deur lesers van SA Rugby Magazine aangewys as hul afrigter van die jaar vir 2022. Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans. <\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":14630,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,172,2672],"tags":[3515,3517,2699,2417,907,228,452,454,3516],"yoast_head":"\n
\nStonehouse, wat vanjaar vir die eerste keer die Curriebeker saam met die Pumas gewen het, het 51% van die stemme op hom verenig.
\nHy het stof geskop in die o\u00eb van John Dobson (44%), wat die DHL Stormers na \u2018n reeksoorwinning in die Verenigde Rugby-kampioenskappe gelei het, sowel as die Springbokke se Jacques Nienaber (5%).
\nKyk hier na die oorsig van die span se fenomenale jaar.
\n# Pumas aangewys as die Mpumalanga Sportspan van die Jaar<\/a>
\n# Pumas vier hul Curriebeker-oorwinning in Mbombela<\/a>
\n# Sebastian de Klerk die Pumas se Speler van die Jaar<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"