{"id":17893,"date":"2022-12-14T14:16:04","date_gmt":"2022-12-14T12:16:04","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=17893"},"modified":"2022-12-14T14:16:04","modified_gmt":"2022-12-14T12:16:04","slug":"hoe-gemaak-as-die-feestyd-stresvol-of-eensaam-is-lifeline-nelspruit-het-raad","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/hoe-gemaak-as-die-feestyd-stresvol-of-eensaam-is-lifeline-nelspruit-het-raad\/","title":{"rendered":"Hoe gemaak as die feestyd stresvol of eensaam is? Lifeline Nelspruit het raad"},"content":{"rendered":"

Kersfees is ‘n jolige tyd, maar vir baie mense is die feestyd stresvol en eensaam.
\nDit kan wees weens finansi\u00eble druk, rou oor ‘n verlies, of uitputting na ‘n lang jaar, s\u00ea Annriette Slabber van LifeLine Nelspruit.
\nSy gesels met Ludi en Mireille oor wat jy kan doen om dit meer draaglik te maak.
\nLuister weer hier.
\n