{"id":17819,"date":"2022-12-12T09:51:25","date_gmt":"2022-12-12T07:51:25","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=17819"},"modified":"2022-12-12T09:51:25","modified_gmt":"2022-12-12T07:51:25","slug":"ockie-strydom-wen-alfred-dunhill-kampioenskap","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/ockie-strydom-wen-alfred-dunhill-kampioenskap\/","title":{"rendered":"Ockie Strydom wen Alfred Dunhill-kampioenskap"},"content":{"rendered":"
Die Suid-Afrikaner Ockie Strydom het gister die Alfred Dunhill-kampioenskap by Leopard Creek met twee houe gewen.
\nHy speel reeds 13 jaar op die Sonskyntoer. Hy moes reeds 19 keer met \u2018n tweede plek tevrede wees. Sy enigste vorige wen was die 2019 Vodacom Origins of Golf by Sishen-gholfklub.
\nHy het in sy vorige sewe verskynings by Alfred Dunhill nog nooit binne die top 50 ge\u00ebindig nie. Voor die toernooi in Malalane was hy 384ste op die w\u00eareldranglys.
\nHy was aan die begin van die finale dag gelyk voor saam met die Skot Scott Jamieson op 15 onder na hy in die derde ronde Jamieson se baanrekord van nege onder-syfer 63 van Vrydag ge\u00ebwenaar het.
\nStrydom het met ‘n laaste ronde van 69 op 18 onder baansyfer klaargemaak. Dit was sy eerste oorwinning in die DP W\u00eareldtoer.
\nDie Spanjaard Adrian Otaegui was tweede op 16 onder met ‘n finale ronde van 68.
\nLaurie Canter van Engeland het in die derde plek ge\u00ebindig met 15 onder baansyfer op 64.
\nNog twee Suid-Afrikaners, Branden Grace en Oliver Bekker, was saam met die Kanadees Aaron Cockerill gelykop in die vierde plek.<\/p>\n
Foto: Johan Orton<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans. <\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":17820,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,172,2672],"tags":[3487,3486,667,2780,3488,3485],"yoast_head":"\n