{"id":17786,"date":"2022-12-07T15:43:45","date_gmt":"2022-12-07T13:43:45","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=17786"},"modified":"2022-12-07T15:43:45","modified_gmt":"2022-12-07T13:43:45","slug":"laeveld-ervaring-desember-is-reistyd-na-die-laeveld","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/laeveld-ervaring-desember-is-reistyd-na-die-laeveld\/","title":{"rendered":"Laeveld Ervaring: Desember is reistyd na die Laeveld"},"content":{"rendered":"

Mense reis deesdae anders as voorheen, s\u00ea Linda Grimbeek van die Kruger-Laeveld-sakekamer (KLCBT).
\n“Alles gebeur deesdae op die laaste minuut \u2013 selfs besprekings. Niemand weet meer ‘n jaar vooruit hoe hul planne gaan uitwerk nie, so selfs oorsese besoekers besluit op die ingewing van die oomblik hulle kom volgende week en jy moet jou bemarking daarvolgens aanpas.”
\nVerder is mense op soek na ervarings. “Hulle reis vir daardie kliek \u2013 waar kan hy die mooiste foto of video neem en nie van die berg nie, maar van jouself wat by die berg afspring.”
\nSy gesels voor die feestyd amptelik aanbreek met Robin. Luister weer hier.
\n