{"id":17784,"date":"2022-12-07T15:15:59","date_gmt":"2022-12-07T13:15:59","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=17784"},"modified":"2022-12-07T15:15:59","modified_gmt":"2022-12-07T13:15:59","slug":"matrikulante-gewaarsku-teen-penne-neer-partytjies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/matrikulante-gewaarsku-teen-penne-neer-partytjies\/","title":{"rendered":"Matrikulante gewaarsku teen ‘penne-neer’-partytjies"},"content":{"rendered":"

Die Departement van Basiese Onderwys het vanjaar se matrieks gewaarsku teen \u201cpenne-neer\u201d-partytjies.
\nDie waarskuwing kom terwyl die Klas van 2022 hierdie week hul eindeksamen afsluit.
\nDie LUR vir onderwys in Mpumalanga, Bonakele Majuba, het ouers aangeraai om hul kinders nie toe te laat om hierdie geleenthede by te woon nie.
\nHy s\u00ea daar was deur die jare talle berigte van leerders wat sterf, verdrink, gewelddadig aangerand word op sulke partytjies of swanger raak.
\n