{"id":17635,"date":"2022-12-01T10:19:29","date_gmt":"2022-12-01T08:19:29","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=17635"},"modified":"2022-12-01T10:19:29","modified_gmt":"2022-12-01T08:19:29","slug":"laeveld-ervaring-oorlogskamer-gestig-om-die-laeveld-te-verfraai","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/laeveld-ervaring-oorlogskamer-gestig-om-die-laeveld-te-verfraai\/","title":{"rendered":"Laeveld Ervaring: Oorlogskamer gestig om die Laeveld te verfraai"},"content":{"rendered":"

Die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit het hande geneem met Mbombela-munisipaliteit, die Kruger-Laeveld-sakekamer (KLCBT), We Care 4 Nelspruit en die nuut gestigde Barberton-gemeenskapsforum om te verseker Laeveldse dorpe word voortaan skoner gehou.
\nLinda Grimbeek s\u00ea vir Robin meer ko\u00f6rdinering is nodig tussen die verskillende organisasies om ‘n duplisering van dienste te vermy.
\nLuister weer hier.
\n