{"id":17577,"date":"2022-11-28T14:14:01","date_gmt":"2022-11-28T12:14:01","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=17577"},"modified":"2022-11-28T14:14:01","modified_gmt":"2022-11-28T12:14:01","slug":"stop-die-geweld-lifeline-nelspruit-hou-bewusmaking-teen-geweld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/stop-die-geweld-lifeline-nelspruit-hou-bewusmaking-teen-geweld\/","title":{"rendered":"Stop die geweld: LifeLine Nelspruit hou bewusmaking teen geweld"},"content":{"rendered":"

LifeLine Nelspruit het vanoggend \u2018n bewusmakingsaktivering oor geweld by die Promenade-sentrum in Mbombela gehou.
\nDit vorm deel van die 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders-veldtog, maar Annriette Slabber s\u00ea mense moet onthou dat mans ook dikwels slagoffers is.
\nVolgens die direkteur van LifeLine Nelspruit kom geweld in baie vorme voor, en sluit dit emosionele afkraking is. Luister weer hier:
\n