{"id":17574,"date":"2022-11-28T08:56:54","date_gmt":"2022-11-28T06:56:54","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=17574"},"modified":"2022-11-28T08:56:54","modified_gmt":"2022-11-28T06:56:54","slug":"gruongeluk-eis-ses-lewens","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/gruongeluk-eis-ses-lewens\/","title":{"rendered":"Gruongeluk eis ses lewens"},"content":{"rendered":"

Ses mense is dood in \u2018n gruongeluk tussen Middelburg en Emalahleni gisteroggend toe die bestuurder na vermoede beheer oor die voertuig verloor het.
\nVolgens die departement van gemeenskapsveiligheid het die sportnutsvoertuig van die N4 afgery en op die R35 beland. Al ses insittendes is opslag dood.
\nDie woordvoerder, Moeti Mmusi, s\u00ea daar word vermoed dat die bestuurder moeg was. Die oorsaak van die ongeluk word ondersoek.
\n