{"id":17480,"date":"2022-11-23T16:05:50","date_gmt":"2022-11-23T14:05:50","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=17480"},"modified":"2022-11-24T12:15:30","modified_gmt":"2022-11-24T10:15:30","slug":"sebastian-de-klerk-die-pumas-se-speler-van-die-jaar","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/sebastian-de-klerk-die-pumas-se-speler-van-die-jaar\/","title":{"rendered":"Sebastian de Klerk die Pumas se speler van die jaar"},"content":{"rendered":"

Die Airlink Pumas het Vrydagaand hul jaarlikse prysuitdeling by Emnotweni gehou, om \u2018n uiters suksesvolle 2022 te vier.
\nDie pienktruie het vanjaar vir die eerste keer in hul bestaan die gesogte Curriebeker gewen, in wat verwys word na die \u201cWonderwerk van Kimberley\u201d op 25 Junie.<\/p>\n\n\t\t