{"id":16888,"date":"2022-10-24T16:01:00","date_gmt":"2022-10-24T14:01:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=16888"},"modified":"2022-10-24T16:05:31","modified_gmt":"2022-10-24T14:05:31","slug":"polisie-ondersoek-dood-van-man-by-anc-vergadering-in-kanyamazane","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/polisie-ondersoek-dood-van-man-by-anc-vergadering-in-kanyamazane\/","title":{"rendered":"Opdatering: Man dood na skietery by winkelsentrum in KaNyamazane"},"content":{"rendered":"

Die polisie s\u00ea hulle ondersoek ‘n skietvoorval gisteroggend waartydens een persoon gewond en ‘n ander dood is by ‘n winkelsentrum in KaNyamazane.<\/p>\n

Polisiewoordvoerder, kol. Donald Mdhluli, s\u00ea een slagoffer is by die plaaslike kliniek oorlede en die ander is na ‘n hospitaal gehaas.<\/p>\n