{"id":16865,"date":"2022-10-21T13:18:47","date_gmt":"2022-10-21T11:18:47","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=16865"},"modified":"2022-10-21T13:18:47","modified_gmt":"2022-10-21T11:18:47","slug":"verdagte-aangekeer-na-aanval-op-plaas-buite-barberton","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/verdagte-aangekeer-na-aanval-op-plaas-buite-barberton\/","title":{"rendered":"Verdagte aangekeer na aanval op plaas buite Barberton"},"content":{"rendered":"
\u2018n Verdagte is aangekeer na \u2018n egpaar Dinsdag tydens \u2018n aanval op hul plaas buite Barberton beroof is. Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans. <\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":10435,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,8],"tags":[169,839,100,1732,3294,359],"yoast_head":"\n
\nNetwerk24 <\/em> berig dat Pieter Sofianos (58) deur vier mans, gewapen met pangas, oorval is en in die veld vasgebind en aangerand is.
\nPolisiewoordvoerder, brig. Selvy Mohlala, s\u00ea hy was besig om vee te voer toe hy oorval is.
\nHulle het geld ge\u00ebis. Hy het sy vrou, Marietjie, gevra om al die kontant in die huis te bring. Die mans het haar ook vasgebind toe sy dit oorhandig.
\nDrie van die aanvallers is toe na die huis toe, waar hulle onder meer twee vuurwapens gesteel het.
\nEen verdagte, Mfundo Justice Shongwe, is kort daarna aangekeer en die vuurwapens teruggekry, hoewel die ander drie kon vlug.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"