{"id":16835,"date":"2022-10-19T14:40:09","date_gmt":"2022-10-19T12:40:09","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=16835"},"modified":"2022-10-19T14:40:09","modified_gmt":"2022-10-19T12:40:09","slug":"van-komatipoort-tot-mzanzi-ballet-dirk-badenhorst-se-reis","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/van-komatipoort-tot-mzanzi-ballet-dirk-badenhorst-se-reis\/","title":{"rendered":"Van Komatipoort tot Mzanzi Ballet: Dirk Badenhorst se reis"},"content":{"rendered":"

Dirk Badenhorst is die stigter van die Mzansi Ballet, ‘n ongewone en eg Suid-Afrikaanse dansgeselskap wat Vrydag \u201cThe ABBA Show – A Cinderella Story\u201d in Nelspruit opvoer.
\nDit is ‘n moderne vertelling van die klassieke fe\u00ebverhaal gekombineer met tydlose ABBA-treffers.
\n\u201cDie rol van die uitvoerende kunste is om ons te leer om te lewe en om die lewe te geniet,\u201d s\u00ea hy vir Gerhardt en Andri.
\nHy het gesels oor sy dansloopbaan, wat as kind in Komatipoort begin het. Luister weer hier.
\n