{"id":16659,"date":"2022-10-10T13:41:31","date_gmt":"2022-10-10T11:41:31","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=16659"},"modified":"2022-10-10T13:41:31","modified_gmt":"2022-10-10T11:41:31","slug":"oud-nelspruiter-aangewys-as-speler-van-dicc-toernooi","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/oud-nelspruiter-aangewys-as-speler-van-dicc-toernooi\/","title":{"rendered":"Oud-Nelspruiter aangewys as speler van DICC-toernooi"},"content":{"rendered":"

Arthur McGee (19), ‘n oud-leering van Laerskool Bergland en Ho\u00ebrskool Nelspruit, is aangewys as die speler van die toernooi by die pas afgelope DICC T20-kampioenetrofee in die Verenigde Arabiese Emirate.
\nDie SA Dowekrieketspan het Bangladesh met vier paaltjies geklop om gister teen Indi\u00eb in die finaal te speel by Malek-krieketstadion in Ajman. Indi\u00eb kon 140\/4 in 20 beurte aanteken en het die Suid-Afrikaners vir 101 uitgeboul.<\/p>\n\n\t\t