{"id":16466,"date":"2022-09-30T13:56:50","date_gmt":"2022-09-30T11:56:50","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=16466"},"modified":"2022-09-30T14:01:51","modified_gmt":"2022-09-30T12:01:51","slug":"innibos-buitelug-familiefees-alles-wat-jy-moet-weet","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/innibos-buitelug-familiefees-alles-wat-jy-moet-weet\/","title":{"rendered":"Innibos Buitelug Familiefees: Alles wat jy moet weet"},"content":{"rendered":"

Daar word vandag en m\u00f4re behoorlik feesgevier by die Innibos Buitelug Familiefees wat by Kwanyoni Lodge aangebied word.
\nDaar is iets vir elkeen se smaak: Musiek (van die land se top musikante en kunstenaars soos Snotkop, Ricus Nel, Bernice West, Refentse en vele meer), snuistery- en kunsstalletjies, versnaperinge en bier- en wyntuine.<\/p>\n\n\t\t