{"id":16403,"date":"2022-09-29T09:21:47","date_gmt":"2022-09-29T07:21:47","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=16403"},"modified":"2022-09-29T09:21:47","modified_gmt":"2022-09-29T07:21:47","slug":"ses-in-hof-vir-bedrog-oor-beskermende-kleredrag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/ses-in-hof-vir-bedrog-oor-beskermende-kleredrag\/","title":{"rendered":"Ses in hof vir bedrog oor beskermende kleredrag"},"content":{"rendered":"

Drie amptenare van die provinsiale departement van openbare werke het gister saam met drie maatskappydirekteure in die Nelspruit-landdroshof verskyn op klagtes van korrupsie, bedrog en geldwassery.
\nVolgens die Valke het die adjunk-hoofdirekteur van die departement, Sipho Ronny Monareng (50), saam met die twee ander amptenare, Magdonald Boto Sigudla (43) en Bandile Jacob Ngcebo (41), en die verskaffers Maganeleng Antony Mashego (43), Whisky Delisa Khumalo (45) en Tshidi Suzen Sedibe (43) gewerk om eise ter waarde van R1 300 080 te betaal vir beskermende kleredrag wat nie gelewer is nie tydens die Covid-19-pandemie.
\n