{"id":16364,"date":"2022-09-26T15:04:39","date_gmt":"2022-09-26T13:04:39","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=16364"},"modified":"2022-09-26T15:04:55","modified_gmt":"2022-09-26T13:04:55","slug":"barberton-man-in-die-hof-oor-dagga","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/barberton-man-in-die-hof-oor-dagga\/","title":{"rendered":"Barberton-man in die hof oor dagga"},"content":{"rendered":"

\u2018n 30-jarige verdagte verskyn vandag in die Nelspruit-landdroshof na hy Vrydag tydens \u2018n multidissiplin\u00eare intelligensiegedrewe operasie tussen die Valke en Witrivier honde-eenheid in Barberton aangekeer is.
\nVolgens kapt. Dineo Sekgotodi het hulle reageer op \u2018n wenk van die publiek en \u2018n lasbrief bekom om die plot te deursoek. Sy s\u00ea daggabome, daggasade en bottels met dro\u00eb dagga is gekonfiskeer.<\/p>\n\n\t\t