{"id":16195,"date":"2022-09-20T12:52:19","date_gmt":"2022-09-20T10:52:19","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=16195"},"modified":"2022-09-20T12:52:19","modified_gmt":"2022-09-20T10:52:19","slug":"waarskuwing-vir-erge-donderstorms-oor-die-laeveld-vandag","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/waarskuwing-vir-erge-donderstorms-oor-die-laeveld-vandag\/","title":{"rendered":"Waarskuwing vir erge donderstorms oor die Laeveld vandag"},"content":{"rendered":"

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) waarsku dat ernstige donderstorms kan ontstaan in Mpumalanga vanmiddag.
\n\u2018n Oranje vlak 5-waarskuwing geld vanaf 15:00 vir die Ho\u00ebveld en platorand en \u2018n geel vlak 2-waarskuwing oor die Laeveld van Mpumalanga en Limpopo.
\nWeervoorspeller, Wayne Venter, verduidelik swaar re\u00ebn, hael en sterk winde word ook verwag.
\nOorstromings in laagliggende gebiede, skade aan infrastruktuur en swak sigbaarheid op paaie is waarskynlik.
\n