{"id":16156,"date":"2022-09-16T17:29:32","date_gmt":"2022-09-16T15:29:32","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=16156"},"modified":"2022-09-16T17:29:32","modified_gmt":"2022-09-16T15:29:32","slug":"whatsapp-lyn-vir-geraasbesoedeling-bekendgestel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/whatsapp-lyn-vir-geraasbesoedeling-bekendgestel\/","title":{"rendered":"WhatsApp-lyn vir geraasbesoedeling bekendgestel"},"content":{"rendered":"
Die Kruger-Laeveld-sakekamer (KLCBT) het \u2018n WhatsApp-lyn ingestel waar inwoners kan aanmeld waar hulle geraasbesoedeling ervaar.
\nKlagtes oor voorvalle van lawaai moet steeds aangemeld word by die munisipaliteit (013-753-3331) maar nou kan \u2018n plekspykertjie ook per WhatsApp gestuur word na 066-3000-991 sodat dit ondersoek kan word.
\nStuur ook die verwysingsnommer van die klagte wat jy aangemeld het.
\nJy kan ook via WhatsApp laat weet as die diens wat jy ervaar wanneer jy die voorval telefonies aanmeld nie na wense is nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus. <\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":11087,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,8],"tags":[1729,3148,474,228,927,982],"yoast_head":"\n