{"id":16077,"date":"2022-09-15T11:21:14","date_gmt":"2022-09-15T09:21:14","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=16077"},"modified":"2022-09-15T11:21:14","modified_gmt":"2022-09-15T09:21:14","slug":"gesinspret-by-die-innibos-buitelug-familiefees","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/gesinspret-by-die-innibos-buitelug-familiefees\/","title":{"rendered":"Gesinspret by die Innibos Buitelug Familiefees"},"content":{"rendered":"

Innibos het vanjaar sy resep aangepas en hou op Vrydag 30 September en Saterdag 1 Oktober \u2019n buitelug familiefees. Dit is provol pretaktiwiteite en kompetisies vir elke smaak en ouderdom en vermaak uit die boonste rakke.
\nDie fees vind plaas by Kwanyoni Lodge op die N4 net buite Mbombela en die program is vol doen-dinge en demonstrasies.
\nSandra Jacobs het vir Gerhardt en Andri vertel waarna feesgangers alles uit kan sien.
\n