{"id":16007,"date":"2022-09-12T14:39:16","date_gmt":"2022-09-12T12:39:16","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=16007"},"modified":"2022-09-12T14:47:55","modified_gmt":"2022-09-12T12:47:55","slug":"sanparke-bevestig-polisie-ondersoek-seksuele-aanrandingsklag-teen-minderjarige-in-skukuza","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/sanparke-bevestig-polisie-ondersoek-seksuele-aanrandingsklag-teen-minderjarige-in-skukuza\/","title":{"rendered":"SANParke bevestig die vermeende seksuele aanranding van ‘n minderjarige in Skukuza"},"content":{"rendered":"
SANParke het bevestig dat die bewerings van seksuele aanranding van \u2018n minderjarige meisie in die Skukuza-woonkwartiere deur die polisie ondersoek word.
\nDie voorval is op 27 Augustus by die polisie deur die meisie se ma aangemeld.
\nDie besturende uitvoerende beampte van die Krugerwildtuin, Gareth Coleman, het die voorval ten sterkste veroordeel en s\u00ea hulle is hoogs besorg oor hoe so iets in die park plaas kon vind.
\nBeide die ma en dogtertjie kry berading.
\nVoorstelle wat die SANParke-vroueform gemaak het vir onmiddellike aksie wat geneem kan word en wat vervat is in \u2018n memorandum wat hulle Donderdag tydens \u2018n protes teen geslagsgebaseerde misdaad oorhandig het, is met die raad van SANParke en die minister van bosbou, visserye en omgewingsake gedeel, aldus Coleman.
\nHy vra dat die slagoffer se privaatheid respekteer word, terywl hulle ook die omstandighede van die misdaad ondersoek.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus. <\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":12155,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,8],"tags":[1618,641,216,100,507,2971,427],"yoast_head":"\n