{"id":15983,"date":"2022-09-09T17:17:47","date_gmt":"2022-09-09T15:17:47","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=15983"},"modified":"2022-09-09T17:17:47","modified_gmt":"2022-09-09T15:17:47","slug":"vlammies-kies-leiers-vir-2022-23","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/vlammies-kies-leiers-vir-2022-23\/","title":{"rendered":"Vlammies kies leiers vir 2022\/23"},"content":{"rendered":"
Ho\u00ebrskool Bergvlam se bestuurskomitee vir 2022\/23 is Dinsdag ingehuldig.
\nDie prosesie is gelei deur Sadiya Ameer en Jacques Klopper, die 2021\/22 presidente.
\nSkoolhoof Deon Visser het die nuwe presidente en voorsitters van elke portefuelje uitgeroep voor die klokluiseremonie wat deel vorm van alle amptelike seremonies van die Vlammies, en respek vir mekaar versinnebeeld.
\nJaelyn de Vries en Christiaan Burger is aangewys as die presidente vir 2022\/23 met Gomo Moeletsi en Naledi Theledi as adjunkpresidente.<\/p>\n