{"id":15904,"date":"2022-09-07T11:41:15","date_gmt":"2022-09-07T09:41:15","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=15904"},"modified":"2022-09-07T11:41:15","modified_gmt":"2022-09-07T09:41:15","slug":"opdatering-vier-bly-in-aanhouding-weens-plofstof","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/opdatering-vier-bly-in-aanhouding-weens-plofstof\/","title":{"rendered":"Opdatering: Vier bly in aanhouding weens plofstof"},"content":{"rendered":"
Vier verdagtes bly in aanhouding na hulle gister in die Witrivier-hof verskyn het op klagte van die onwettige besit van plofstof. Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus. <\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":15909,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,8],"tags":[3101,100,3102,360,318,1933,117],"yoast_head":"\n
\nHulle is Maandag aangekeer na inligting bekom is dat onwettige plofstof in \u2018n VW Polo tussen Hazyview en Mbombela vervoer word.
\nDie voertuig is in Witrivier voorgekeer en deursoek en die vyf insittendes is gearresteer.
\nVolgens die woordvoerder van die Valke, kapt. Dineo Sekgotodi, was die vyfde persoon bloot \u2018n passasier en is hulle vrygelaat.
\nAlex Scivalo Khoza (20), Nyiko Mtungwa (25), Michael Ndlovu (35) en Muzi Mashele (32) bly in aanhouding tot hul formele borgaansoek op 12 September.
\n==============
\n6 September 2022, 13:05<\/strong>
\nVyf verdagtes verskyn na verwagting vandag in die Witrivier-hof op klagte van die onwettige besit van plofstof.
\nVolgens Valke-woordvoerder, kapt. Dineo Sekgotodi, is hulle gister aangekeer in \u2018n gesamentlike operasie met die hoofwegpatrollie, blitspatrollie, bomeenheid en plaaslike kriminele rekordsentrum wat gereageer het op inligting dat onwettige plofstof tussen Hazyview en Mbombela vervoer word.
\nDie voertuig is in Witrivier voorgekeer en deursoek en die vyf insittendes is gearresteer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"