{"id":15869,"date":"2022-09-05T13:14:58","date_gmt":"2022-09-05T11:14:58","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=15869"},"modified":"2022-09-05T13:31:26","modified_gmt":"2022-09-05T11:31:26","slug":"moordklagte-teruggetrek-teen-mandla-msibi-medebeskuldigdes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/moordklagte-teruggetrek-teen-mandla-msibi-medebeskuldigdes\/","title":{"rendered":"Klagtes teruggetrek teen Mandla Msibi, medebeskuldigdes"},"content":{"rendered":"
Al die aanklagte teen die voormalige LUR van Landbou in Mpumalanga, Mandla Msibi, sowel as teen sy vyf medebeskuldigdes is vanoggend in die Hooggeregshof in Mbombela teruggetrek. Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus. <\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":12206,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,8],"tags":[1380,3100,1396,228,100,2414,2246],"yoast_head":"\n
\nMsibi is saam met Joseph Ngwenya, Tshepo Matsane, Anele Mnisi, Njabulo Mkhonto en Sibusiso Mdhluli aangekla van dubbele moord en poging tot moord in verband met \u2018n skietvoorval in Mbombela op 22 Augustus verlede jaar.
\nDaar is destyds berig hoe die slagoffers die aand met skietwonde in die straat aangetref is in die sakekern van die dorp. Sindela Sipho Lubisi en Dingane Ngwenya is op die toneel dood verklaar, terwyl Sfiso Mpila gewond is en hospitaal toe geneem is.
\nLees meer:<\/strong> Borg vir voormalige LUR wat van moord aangekla word <\/a>
\nMsibi is na hy aangekla is, as LUR afgedank.
\nHy is in April tot tesourier van die ANC in Mpumalanga verkies, maar het opsygestaan.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"