{"id":15832,"date":"2022-09-02T15:36:46","date_gmt":"2022-09-02T13:36:46","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=15832"},"modified":"2022-09-02T15:37:14","modified_gmt":"2022-09-02T13:37:14","slug":"luister-weer-stappe-wat-ouers-kan-neem-om-hul-kinders-aanlyn-te-beskerm","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/luister-weer-stappe-wat-ouers-kan-neem-om-hul-kinders-aanlyn-te-beskerm\/","title":{"rendered":"Luister weer: Stappe wat ouers kan neem om hul kinders aanlyn te beskerm"},"content":{"rendered":"

Die digitale w\u00eareld is so deel van mense se alledaagse lewens, dat dit ondenkbaar is om kinders heeltemal van toestelle te weerhou. Boonop bied tegnologie soveel voordele.
\nTog toon onlangse navorsing deur die navorsingseenheid vir die jeug verbonde aan die Unisa Bureau vir Marknavorsing dat meer as die helfte (55%) van jong Suid-Afrikaanse kinders gereeld pornografie aanlyn kyk.
\n\"\"
\nDit is ‘n realiteit, bevestig Nicole dos Santos, die hoof van ontwikkeling by Penryn, ‘n feit wat ouers konfronteer met die vrees van hoe veilig of kwesbaar hul kinders werklik aanlyn is.
\nDos Santos s\u00ea kinders kom gewoonlik aanvanklik per ongeluk met pornografie in aanraking, maar ouers kan hulle beskerm.
\nSy het met Ludi en Mireille gesels oor wat ouers kan doen. Luister weer hier.
\n