{"id":15520,"date":"2022-08-24T09:35:57","date_gmt":"2022-08-24T07:35:57","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=15520"},"modified":"2022-08-24T09:36:12","modified_gmt":"2022-08-24T07:36:12","slug":"mnr-en-mej-bergvlam-gekroon","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/mnr-en-mej-bergvlam-gekroon\/","title":{"rendered":"Mnr. en Mej. Bergvlam 2022 gekroon"},"content":{"rendered":"

Mnr. en Mej. Bergvlam 2022 is Donderdag tydens ‘n gala-aand by die skool gekroon.
\n\"\"
\nDyllan van Zyl en Danelle Mader het saam met die organiseerder van die kompetisie, juf. Yolandie O’Reilly, in die ateljee kom gesels oor die ervaring en wat hulle alles beplan vir die jaar. Luister weer hier.
\n