{"id":15465,"date":"2022-08-22T16:49:32","date_gmt":"2022-08-22T14:49:32","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=15465"},"modified":"2022-08-22T16:51:53","modified_gmt":"2022-08-22T14:51:53","slug":"luister-weer-van-oekraine-na-nelspruit-en-nou-portugal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/luister-weer-van-oekraine-na-nelspruit-en-nou-portugal\/","title":{"rendered":"Luister weer: Van Oekra\u00efne na Nelspruit tot Portugal"},"content":{"rendered":"

Nadiya Bezhnar het uit haar geboorteland gevlug toe Rusland Oekra\u00efne aan die einde van Februarie binnegeval het.
\nSy en haar Suid-Afrikaanse man, Derrick, en hul jong seuntjie Lev, het hulself tydelik in Nelspruit gevestig, maar het die naweek na Portugal vertrek.
\nDit is meestal te wyte aan haar werk, maar hulle sal natuurlik nog gereeld kom kuier.
\nNadiya het vir Ludi en Mireille vertel dat sy nie meer soos ‘n vlugteling voel nie. Luister weer hier.
\n