{"id":15424,"date":"2022-08-18T11:29:36","date_gmt":"2022-08-18T09:29:36","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=15424"},"modified":"2022-08-18T11:29:36","modified_gmt":"2022-08-18T09:29:36","slug":"leon-van-nierop-reaksie-op-plesierengel-verras-my","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/leon-van-nierop-reaksie-op-plesierengel-verras-my\/","title":{"rendered":"Leon van Nierop: Reaksie op ‘Plesierengel’ verras my"},"content":{"rendered":"

\u201cPlesierengel\u201d is hartseer, maar ook snaaks, en Ruan Wessels het skrywer Leon van Nierop skoon uit sy stoel gespeel toe die toneelstuk sy debuut maak.
\nDi\u00e9 eenman tragi-komedie is op 2 en 3 September by die Innibos-teaterweek in die Mbombela-stadsteater te sien en is gegrond op Van Nierop se romans “Plesierengel” en “Katelknaap”.
\nHy het tydens Op ‘n Drafstap met Charles Gentle – met wie hy ‘n lang geskiedenis deel – gesels oor wat “Plesierengel” is, en wat dit nie is nie. Luister weer hier.
\n