{"id":14705,"date":"2022-07-18T10:38:05","date_gmt":"2022-07-18T08:38:05","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=14705"},"modified":"2022-07-22T14:40:21","modified_gmt":"2022-07-22T12:40:21","slug":"drie-lyke-in-uitgebrande-kar-op-plaas-in-pienaar-ontdek","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/drie-lyke-in-uitgebrande-kar-op-plaas-in-pienaar-ontdek\/","title":{"rendered":"Drie lyke in uitgebrande kar op plaas in Pienaar ontdek"},"content":{"rendered":"

Die polisie ondersoek drie sake van moord na die oorskot van drie mense Vrydag in \u2018n uitgebrande voertuig gevind is op \u2018n plaas in Pienaar buite Nelspruit.
\nVolgens die polisie is hulle onherkenbaar verbrand.
\nKol. Donald Mdhluli s\u00ea die Hyundai i10 is die middag deur \u2018n plaaswerker ontdek. Een slagoffer was in die bestuursitplek, een in die passasiersitplek, en een in die kattebak.
\n