{"id":14668,"date":"2022-07-20T14:57:53","date_gmt":"2022-07-20T12:57:53","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=14668"},"modified":"2022-07-21T16:02:42","modified_gmt":"2022-07-21T14:02:42","slug":"nuwe-kaapvalleiskool-oorhandig-vir-mandeladag","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/nuwe-kaapvalleiskool-oorhandig-vir-mandeladag\/","title":{"rendered":"Nuwe Kaapvalleiskool oorhandig vir Mandeladag"},"content":{"rendered":"

Die leerlinge van Kaapvallei Primary in Umjindi het gister, ter viering van Mandeladag, nuutgeboude skoolfasiliteite in gebruik geneem.
\nVolgens die woordvoerder van die provinsiale onderwysdepartement, Jasper Zwane, kom die 423 leerders hoofsaaklik van die Sheba-area. Die vorige gebou het strukturele probleme gehad.
\n