{"id":14531,"date":"2022-07-13T10:41:15","date_gmt":"2022-07-13T08:41:15","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=14531"},"modified":"2022-07-28T15:49:22","modified_gmt":"2022-07-28T13:49:22","slug":"alles-wat-jy-moet-weet-oor-die-all-black-toets-voor-6-augustus","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/alles-wat-jy-moet-weet-oor-die-all-black-toets-voor-6-augustus\/","title":{"rendered":"Alles wat jy moet weet oor die All Black-toets voor 6 Augustus"},"content":{"rendered":"

Die All Blacks speel op 6 Augustus ‘n rugbytoets teen die Springbokke by Mbombela-stadion.
\nStadionbestuurder, Roelf Kotze, het in die ateljee kom gesels oor die praktiese re\u00eblings vir die dag.
\n\u201cDie hele logistiek rondom die kos- en drankverkope doen ons saam met Andy-hulle van Innibos, want ons wil dit aangenaam maak,\u201d s\u00ea hy. \u201cDie idee is dat mense nie in die verkeer moet sit nie en eerder vroe\u00ebr kom. Kom drie ure voor die tyd en geniet die stadion en die omgewing.
\n\u201cGaan vroeg in en kyk hoe die spanne opwarm sodat jy die hele belewenis het. Daar is genoeg te eet en te drink voor jy selfs in die stadion is.\u201d
\nHier is alles wat jy moet weet.
\n