{"id":14457,"date":"2022-07-11T13:55:05","date_gmt":"2022-07-11T11:55:05","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=14457"},"modified":"2022-07-11T14:05:25","modified_gmt":"2022-07-11T12:05:25","slug":"kurt-se-jongste-neem-jou-terug-na-die-80s","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/kurt-se-jongste-neem-jou-terug-na-die-80s\/","title":{"rendered":"Kurt Darren neem jou terug na die 80’s met sy jongste vrystelling"},"content":{"rendered":"

Kurt Darren het in die ateljee kom kuier om te gesels oor sy onlangse besoek aan Holland en sy jongste treffer “Die 80’s”.
\nHy het vir Robin vertel waaroor dit gaan en wat die inspirasie daarvoor was.
\nLuister weer hier.
\n