{"id":14401,"date":"2022-07-07T13:49:51","date_gmt":"2022-07-07T11:49:51","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=14401"},"modified":"2022-07-07T13:51:56","modified_gmt":"2022-07-07T11:51:56","slug":"mpumalanga-vlugbalspelers-blink-uit-in-stellenbosch","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/mpumalanga-vlugbalspelers-blink-uit-in-stellenbosch\/","title":{"rendered":"Mpumalanga-vlugbalspelers blink uit in Stellenbosch"},"content":{"rendered":"

Die Mpumalanga-span keer terug van die Nasionale Skolesport-kampioenskappe wat hierdie week by die Universiteit van Stellenbosch aangebied is met twee goue medaljes.
\nDie span het bestaan uit jong skaak-, netbal en vlugbalspelers.
\nDie vlugbalspanne het met drie medaljes teruggekeer. Die seuns o.17 en dogters o.17-spanne het beide goue medaljes verower en die dogters o.14-span keer terug met brons.
\nMpumalanga het ook algeheel tweede ge\u00ebindig in die kampioenskappe, na die Wes-Kaap.
\nWoordvoerder, Gerald Sambo, s\u00ea die vlugbalspelers het verder verskeie top individuele toekennings gewen.
\n