{"id":14212,"date":"2022-06-28T12:52:50","date_gmt":"2022-06-28T10:52:50","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=14212"},"modified":"2022-06-28T12:52:50","modified_gmt":"2022-06-28T10:52:50","slug":"mbombela-stadion-amper-uitverkoop-voor-all-black-toets","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/mbombela-stadion-amper-uitverkoop-voor-all-black-toets\/","title":{"rendered":"Mbombela-stadion amper uitverkoop voor All Black-toets"},"content":{"rendered":"

Mbombela-stadion verwag om binne die volgende twee weke alle kaartjies na die Springboktoets teen die All Blacks uit te verkoop.
\nStadionbestuurder, Roelf Kotze, s\u00ea aan die hand van die vlak van belangstelling verwag hy \u2018n vol stadion vir die wedstryd op 6 Augustus.
\nSlegs kaartjies in die R1 000-kategorie is nog beskikbaar.
\nAlle Covid-19-beperkinge op bywoning, asook vereistes soos negatiewe toetse of inenting, is verlede week deur die nasionale regering opgehef.
\nHulle is verder slaggereed om ‘n vol stadion te verwelkom, met agt parkeer en-ry punte wat opgestel sal word.
\n