{"id":14122,"date":"2022-06-26T13:10:54","date_gmt":"2022-06-26T11:10:54","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=14122"},"modified":"2022-06-26T13:11:16","modified_gmt":"2022-06-26T11:11:16","slug":"in-fotos-die-pumas-wen-vir-die-eerste-keer-die-curriebeker","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/in-fotos-die-pumas-wen-vir-die-eerste-keer-die-curriebeker\/","title":{"rendered":"In foto\u2019s: Die Pumas wen vir die eerste keer die Curriebeker"},"content":{"rendered":"

Die Airlink Pumas het gister in Kimberley geskiedenis gemaak deur vir die eerste keer ooit die Curriebeker te wen.
\nHulle het die finaal teen die Griekwas in Kimberley met 26-19 gewen.
\nDie span is Sondagoggend luidkeels deur ondersteuners terug verwelkom by Mbombela-stadion.
\nPuntemakers:<\/strong>
\nAirlink Pumas 26 (18) \u2013 Drie\u00eb: Devon Williams, Eduan Swart, Willie Engelbrecht. Verdoeling: Eddie Fouche. Strafskoppe: Eddie Fouche (3).
\nWindhoek Draught Griekwas 19 (9) \u2013 Drie: Munier Hartzenberg. Verdoeling: George Whitehead. Strafskoppe: Whitehead (4).
\nBekyk die foto’s hier:<\/p>\n\n\t\t