{"id":14029,"date":"2022-06-21T14:21:48","date_gmt":"2022-06-21T12:21:48","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=14029"},"modified":"2022-06-21T14:21:48","modified_gmt":"2022-06-21T12:21:48","slug":"wat-ouers-moet-weet-oor-hul-kinders-en-sosiale-media","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/wat-ouers-moet-weet-oor-hul-kinders-en-sosiale-media\/","title":{"rendered":"Wat ouers moet weet oor hul kinders en sosiale media"},"content":{"rendered":"

Tegnologiese vooruitgang bring soveel positief met dit saam, veral in onderrig. Tog gaan dit gepaard met verskeie gevare en risiko\u2019s.
\nOuers is gewoonlik nie toegerus om hul kinders te help om dit die hoof te bied nie, s\u00ea Nicole dos Santos, innovasiebeampte by Penryn.
\nHulle het self nie met die spesifieke gevare grootgeword nie en “ouers is bang vir sosiale media, omdat kinders dit anders as hulle gebruik.”
\nSy het met die Ontbyt-span gesels oor wat ouers moet weet. Luister weer hier.
\n