{"id":13813,"date":"2022-06-09T13:00:54","date_gmt":"2022-06-09T11:00:54","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=13813"},"modified":"2022-06-09T13:15:03","modified_gmt":"2022-06-09T11:15:03","slug":"afwagting-bou-voor-pumas-t-griekwas-in-mbombela","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/afwagting-bou-voor-pumas-t-griekwas-in-mbombela\/","title":{"rendered":"Afwagting bou voor Pumas t. Griekwas in Mbombela"},"content":{"rendered":"

Dit is #PumaWeek en slegs ‘n wedstryd teen die Griekwas staan tussen die Airlink Pumas en die Curriebeker halfeindronde. Die Pumas benodig vyf punte op die punteleer om hulself van \u2018n plek in die halfeindronde te verseker. Dit beteken ‘n wen met ‘n bonuspunt vir vier drie\u00eb aangeteken.
\nPhumzile Maqondwana skerts die spelers wil Vrydagaand wraak neem op die Griekwas vir die nederlaag wat hulle in Kimberley gely het.
\nKaptein Willie Engelbrecht s\u00ea hulle verwag ‘n taai wedstryd.
\n