{"id":13801,"date":"2022-06-09T10:46:49","date_gmt":"2022-06-09T08:46:49","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=13801"},"modified":"2022-06-09T11:00:42","modified_gmt":"2022-06-09T09:00:42","slug":"etienne-van-wyk-se-moordenaar-kry-25-jaar","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/etienne-van-wyk-se-moordenaar-kry-25-jaar\/","title":{"rendered":"Etienne van Wyk se moordenaar kry 25 jaar"},"content":{"rendered":"
Dit het 15 jaar geneem, maar die man wat in Januarie 2007 vir Etienne van Wyk (29) in sy huis in Steiltes, Mbombela, vermoor het, is vir 25 jaar tronk toe gestuur.
\nRonnie Mafika Nkosi (44) is gister in die Nelspruit-streekshof gevonnis na hy Maandag skuldig bevind is. Hy is ook ‘n addisionele vyf jaar vir huisbraak opgel\u00ea.
\nVan Wyk was ten tyde van sy moord \u2018n sakeman. Hy was in sy jonger dae ook \u2018n professionale fietsryer wat in 1998 as die land se o.23-padfietskampioen gekroon is.
\nVolgens luit. kol. Philani Nkwalase is Nkosi in Oktober 2022 aangekeer.
\nDie Mpumalanga Valke se woordvoerder, kapt. Dineo Sekgotodi, het destyds ges\u00ea dat hy die aand van die moord toegang tot die perseel verkry het deur \u2018n gat in die heining om die agterplaas te sny. Hy is deur forensiese bewyse aan die moord gekoppel.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus. <\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":13802,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,8],"tags":[2709,1223,228,106,2708],"yoast_head":"\n